Die Afrikaners
Die Afrikaners
Die AfrikanersSay Hello to Showmax! The wildly entertaining new streaming service for watching Die Afrikaners. Watch today!
Watch Full Episodes of Die Afrikaners
Watch Die Afrikaners Season 1
Episode 1
Episode 1 - 41 MinsOns kyk hoe 'n verversingpos aan die suidpunt van Afrika gegroei het tot 'n vestigingskolonie so groot soos die huidige Spanje met 'n komplekse samelewing. Met spesiale gas Dan Sleigh.Episode 2
Episode 2 - 41 MinsDie aankoms van die eerste slawe in 1658 het Suid-Afrika onherroeplik verander. Ons slawegeskiedenis word van nader bekyk. Met Hermann Giliomee en gaste Hans Heese en Willa Boezak.Episode 3
Episode 3 - 47 MinsIn die 1800's het die Vryburgers die binneland ingetrek op soek na ander bestaansmoontlikhede. Dit het tot spanning met die VOC en konflik met inheemse bevolkingsgroepe gelei.Episode 4
Episode 4 - 41 MinsDie Britse verowering van die Kaap in 1795 was die begin van 'n heel nuwe koloniale hoofstuk in die Suid-Afrikaans geskiedenis. Met Hermann Giliomee en spesiale gas Dan Sleigh.Episode 5
Episode 5 - 46 MinsDie Groot Trek tussen 1835 en 1845 het tot die "Slag van Bloedrivier" en konflik met die Britse kononiale heersers in Natal gelei. Met Hermann Giliomee, Jan C. Visagie en Willa Boezak.Episode 6
Episode 6 - 46 MinsLater in die 19de eeu het spanning tussen die Britse imperialiste en die Boererepubliek opgelaai tot oorlog tussen Boer en Brit onafwendbaar gelyk het. Met Carel van der Merwe.Episode 7
Episode 7 - 46 MinsTydens die tweede Anlgo-Boereoorlog sou meer as 130 000 vroue, kinders en bejaardes deur Britse troepe na konsentrasiekampe weggevoer word. Met Carel van der Merwe.Episode 8
Episode 8 - 42 MinsSuid-Afrika was ná die Anglo-Boereoorlog 'n verskeurde land. Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog het die spanning opnuut opgelaai. Met Schalk van der Merwe en Lindie Koorts.Episode 9
Episode 9 - 46 MinsOns kyk na die interessante ontstaansgeskiedenis van Afrikaans en die lang taalstryd wat uiteindelik daartoe gelei het dat dit in 1925 wetlik as ampstaal erken is. Met Willa Boezak.Episode 10
Episode 10 - 46 MinsIn die 1930's was bloukraagwerkers die grootste komponent van die Afrikaner-arbeidsmag, terwyl die eerste Afrikaanse sakemanne probeer het om hul voete in 'n Engelse sakewêreld te vind.Episode 11
Episode 11 - 45 MinsIn die laat 1930's het die Afrikaners begin om ekonomiese en politieke mag na te jaag en toe breek die Tweede Wêreldoorlog uit - 'n waterskeidende oomblik in die Suid-Afrikaanse politiek.Episode 12
Episode 12 - 48 MinsNá die oorwinning van D.F. Malan se Nasionale Party in die 1948-verkiesing het dié party begin om sy apartheidbeleid af te dwing deur middel van verskeie wette, onder meer die Ontugwet.Episode 13
Episode 13 - 43 MinsDie PAC se protes teen Hendrik Verwoerd se gehate paswette het op 21 Maart 1960 tot die Sharpeville-voorval gelei. Op 16 Desember 1961 het die eerste bomme ontplof.Episode 14
Episode 14 - 47 MinsIn 1975 het die Suid-Afrikaanse weermag in Angola ingegryp om 'n kommunistiese regime in dié land te probeer verhoed. Dit was die begin van die Grensoorlog.Episode 15
Episode 15 - 46 MinsHierdie episode kyk na die onstuimige periode tussen die Soweto-opstande in 1976 en die vrylating van Nelson Mandela op 2 Februarie 1990. Met Hermann Giliomee en spesiale gas Theuns Eloff.Episode 16
Episode 16 - 49 MinsTussen 2 Februarie 1990 en 27 April 1994 het die Afrikaner-minderheid sy politieke mag prysgegee. In dié tyd sou Suid-Afrika egter verskeie kere op die rand van die afgrond te staan kom.Episode 17
Episode 17 - 43 MinsAfter the insightful telling of Herman Giliomee's 'Die Afrikaners' he now brings us a glimpse into the future for Afrikaners in South Africa. He discuss, among other things, the most important existential fears.
Recommended
FAQs
- How can I watch Die Afrikaners
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Die Afrikaners. View the full list of supported devices.
- Where can I watch Die Afrikaners?
You can watch Die Afrikaners on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
- How many seasons of Die Afrikaners are there?
Showmax currently has 1 season of Die Afrikaners available for streaming.
Bundle it: Entertainment Mobile + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League live on mobile.
LAUNCH PRICE
R99